Die Here Gee Kos vir 'n Rede

Die Here gee kos vir ‘n rede

Kos wat groei in reën en in sonnige streke

Die Here gee kos vir ‘n rede

Want dit maak ons sterk vir die harde werk

 

So:

Seën die plaas waar dit groei

Seën die boer, keer ‘n son wat skroei en

Seën die land en die see

Beskerm die diere, die visse, die miere 

 

Maak U wil in ons tuis

In ons lyfies, ons harte en huis.

Heer, maak U wil in ons tuis

In ons lyfies, ons harte en huis.


Children's Choir: Ethan Oosthuizen, Chloé O’Callaghan, Robert Ploos van Amstel, Milah Ploos van Amstel, Marelize Eloff, Ellerdine Klopper, Mienke Pienaar, Amelie Pienaar, Leané van Niekerk


Composed by Devereaux Oosthuizen & Noah Oosthuizen | © Copyright – Spacebar Studios / Kingdom Sounds Artist: Carle Weber | Composed on 19 May 2022